Nuwe Datum, Algehele Padsluitings En Ander Opwindende Veranderinge Vir Medihelp trapNET

(Centurion, 6 Junie 2019) Fietsry-liefhebbers kan uitsien na ‘n vrolike lente, wanneer die Medihelp trapNET op Sondag, 29 September 2019, na Tshwane terugkeer.   SuperSport Park sal weereens die begin- en eindpunt van dié 95 km-fietsresies wees. Die nuwe (en warmer) datum is een van die veranderinge wat die organiseerders tans maak om deelnemers ‘n […]